Moorreesburgers … Kuier jy more aand (09.08) saam by DIE STOOR.
4 sangers vir die prys van 1.
Iets van alles ..
Rooies Grobbelaar met sy grappe en Weskus treffers
Pieter Mohr bied Country met n twist aan,
Denise Carstens meng bietjie Country met rock
KayCee Singer gee vir julle afrikaanse gunstelinge en lekker pop songs.
Navrae Isabel Koekemoer