Join us every Saturday for Moorreesburgs own weekly 5km Fun Run / Walk!

From the stop at the park in Long Street, located next to the bowls club, on the road past the park and then along a farm road and back is exactly 5km – perfect for a weekly 5km fun run!

Come and walk every Saturday morning with us from 07h00. On average, the route takes between 1 and 1.5 hours to complete the 5km.

The farm road is not quite suitable for prams. A 4-year old boy walked very comfortably with his mother one Saturday so little kids are welcome too!

The serious runners take their own time for the 5km – the rest of us each walk at our own comfortable pace and enjoy the fresh farmland and beautiful rural scenes – we have even seen a sheep lamb!

It’s an easy route with a difficulty grade of 1 – the farm road may be slippery if we get rain.

NO DOGS, not even on leashes, are allowed to accommodate the animals of the farm – remember it’s a working farm!

We thank Jannie and Wilinda Hanekom for their generosity in allowing us to share the beautiful Moorreesburg with them!

Please contact Anél for further information – 022 433 1072

Neem deel elke Saterdag aan Moorreesburg se eie 5km Fun Run / Walk!

Vanaf die stopstraat by die parkie in Langstraat, geleë langs die rolbal baan, eers padlangs agter die parkie verby en dan plaas langs en terug is dit presies 5km!

Kom stap/hardloop elke Saterdagoggend saam met ons van 07h00. Gemiddeld neem dit so tussen 1 en 1.5 uur om die 5km te voltooi.

Die plaaspad is nie heeltemal gemaklik vir stootwaentjies. ‘n 4 jarige seuntjie het al een Saterdag heel gemaklik saam met sy ma gestap!

Die ernstige drawwers neem hul eie tyd vir die 5km – die res van ons stap elkeen teen sy eie gemaklike pas en geniet die vars plaaslug en mooi landelike tonele – ons het tot ‘n skaap sien lam!

Dis ‘n maklike roete met ‘n moeilikheidsgraad van 1 – die plaaspad kan dalk glad wees as ons reën kry….

GEEN HONDE, nie eers aan leibande, word toegelaat om die diere van die plaas te akkommodeer – onthou dis ‘n werkende plaas!

Ons bedank Jannie en Wilinda Hanekom vir hul vrygewigheid om die mooi van Moorreesburg met ons te deel!

Skakel Anél vir verdere inligting by 022-433 1072