Who’s joining us on 29 May for a Full Moon Hike?

Join us for our Full Moon Hike on 29 May, starting at Die Ark, Hooggeleë Farm, on the Koringberg Road – meet us at 16h15 with your refreshments and flashlight. Sunset will be at 17h47 and Moon Rise at 18h01.

WEATHER PERMITTING!! Please follow our social media pages for updated info!   

Contact Anél for more information: 022 433 1072 or 082 731 3432

 

Wie stap saam op 29 Mei?

Volmaan stap op Koringberg se berg! Ons begin 16h15 van Die Ark op die plaas Hooggeleë op die Koringberg pad. Die son sak 17h47 en die maan kom op 18h01. Bring jou verversings en flitse.

AFHANGEND VAN DIE WEER!! Volg asseblief ons sosiale media vir opgedateerde inligting!    

Skakel Anél vir meer inligting: 022 433 1072 of 082 731 3432

Koringberg Full Moon Hike Koringberg Mountain Koringberg Mountain2 Swartland Full Moon