Hill View Samoa bied aan Ray Dylan

Share this Event

Event Details

Kom geniet ñ musiekryke aand met Ray Dylan by Hill View Samoa!! Die vertoningspakket sluit die volgende in: 1 Ray Dylan vertoning kaartjie, 1 Steak aandete by Hill View Samoa Restaurant, 1 Engelse ontbyt by Hill View Samoa en 1 aand se verblyf in Samoa Hotel. Alle drankies is uitgesluit. Vooraf bespreking noodsaaklik!!

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching