Professionele teater keer terug na die platteland met hierdie produksie van Geleende Vere. Slegs een vertoning op ons dorp! Moenie hierdie geleentheid misloop nie.
26 Julie 2017 | Moorreesburg Stadsaal | Bespreek by Computicket