MOORREESBURG

DIE HUT

Die Hut is located on the farm Ebenhaezer in Moorreesburg. Lush green lawns, farm animals and an olive grove provides a relaxed, child-friendly environment. The braailapa and pool provides relaxation for the whole family. The guesthouse and restaurant is within walking distance of the town center making it the ideal destination for a getaway!

Accomodation
The original farmhouse offers nine rooms, all connected to a veranda. Each room has an en-suite bathroom, DStv, a coffee tray, free WiFi and modern decor. Wheelchair-friendly access to rooms.

Restaurant
Steaks, salad, seafood, burgers, chicken, pizza, dessert – we serve it all and more! Every Sunday we serve buffet. All our dishes are freshly prepared, so you’ll experience a taste sensation.

Wedding venue
Our venue is perfect for your wedding. We can cater for small or large groups of guests, so you can invite the whole family and all your friends! The farm is also a great setting for your wedding photos. Have a look at our gallery for previous wedding photo shoots.

Opening Hours 
Restaurant – Monday to Friday 7pm – 10pm; Saturdays CLOSED; Sundays 12pm – 5pm

Contact Details
Tel: + 27 22 433 2665 or + 27 82 801 5804
Address: Die Hut, Ebenhaezer Plaas, Moorreesburg, 7310
Email: hondjies@moorreesburg.net
Website: www.diehut.co.za

Follow Them Online           

moorreesburger

Die Moorreesburger is ‘n gemeenskapsprojek van die Shoprite Checkers Ontwikkelingstrust. Die Moorreesburger se kommersiële kern is sy bierbrouery, bakkery en restaurant wat gebruik maak van plaaslike graanprodukte, maar die kern van die Moorreesburger is sy opleidingsentrum. Hier gee ons geakkrediteerde opleiding aan werklose jongmense in verskeie vakrigtings met die oog daarop om hul beter toe te rus vir die toekoms en die moontlikheid van vaste betrekkings groter te maak.

Die Moorreesburger se brouery gaan hom veral toespits op die brou van die sogenaamde Weiss biere wat van koring gebrou word, in teenstelling met alle ander biere wat van gort gebrou word. Hoewel ander biere gebrou sal word, wil ons graag in Moorreesburg die beste Weiss biere in Suid Afrika wil brou. Die bakkery is nie net alleen deel van die opleidingsproses nie, maar verskaf ook gebak aan die restaurant en ons kry reeds groot bestellings uit die dorp self uit. Ons wil ook later die verspreiding uitbrei.

Die restaurant gaan plaaslik geïnspireerde geregte van hoë gehalte teen billike pryse aan die inwoners van die dorp bied en ons glo dat dit ook mettertyd toerisme in die streek sal bevorder. Bierproe wat met kossoorte gekoppel word gaan aangebied word in die bierproelokaal en die biere sal ook vir buitegebruik aangekoop kan word. Fyngebak sal ook deur die dag beskikbaar wees.

Opening Hours 
Monday to Friday 10am – 4pm

Contact Details
Tel: + 27 22 433 1181 or + 27 83 709 5972
Address: 8 Main Road, Moorreesburg
Email: moorreesburger@shopritetrust.co.za