Baie dankie aan almal wat ons Algemene Jaarvergadering bygewoon het. Dankie ook aan ons spreker Inge Dykman van Wesgro, die Moorreesburger en spesiale dank aan Nieuwedrift Wine Estate vir die fantastiese wyn wat hulle geskenk het.